Kletskompas Episode 250 - 6 Mei 2020

Опубликовано: 06 Май 2026
на канале: Network Media Hub
120
5

Die Kletskompas span kuier vandag vanaf die Swakopmund Museum. Adolf Kaure en Leandrea Louw neem vandag se voorblaaie onder die loep. Ons het 'n onderhoud saam met plaaslike musikante, sanger Salvador Mouers en rymkletser Ike' Ixa' Adonis. Grumpy Gramowsky wys vir ons hoe die vis waters gister gelyk het by Tolla se Gat, noord van Hentiesbaai.

Scientific Society Swakopmund / Wissenschaftliche Gesellschaft Swakopmund
#Erongo #KletsKompas