Lize Ehlers Hou Op Lieg Official Music Video

Опубликовано: 02 Июнь 2026
на канале: Lize Ehlers
4,581
104

Lize Ehlers brings you "Hou Op Lieg"
Off her hit 2018 album "5"
Filmed by Reggie Films.
"Hou Op Lieg" talks about how no one is perfect but that lies make it even worse. Live your truth. Recover from your mistakes and try again. No one is perfect. Everyone is just trying to live and trying to create who they want to be. Make friends with all the parts of you that you are trying to hide. Don't be scared though to let go of the people, places and habits that do not bring you to your front. Laugh. Have fun. Don't take it all so serious but do your best.

Hou Op Lieg
By Lize Ehlers
© 2018

Kyk, ek het nou al jou stories sit en luister,
En man, moet ek sê, nou moet jy ophou lieg
Jy lieg nou al so dat jy dink dus jou waarheid
Jy is nie 'n slegte mense nie, jy lieg net te veel


Ek kan verstaan dat jy deur bitter bloed waters daal
Ek kan erken dat jy tog altyd nog jou bes gee
En eintlik is daar niks fout om aanhou te probeer
Maar jy lieg te veel.


Hou op lieg! Hou op, hou op, hou op, lieg.
Hou op etse!
X2

Die lewe is nie maklik nie,
En elke dag is tough
Maar maak dit tog net makliker om net die truth te praat
Jou waarheid sal jou verder bring in hierdie koue lewe
En hou by jou word, want dank kan ons jou vertrou.

Hou op lieg! Hou op, hou op, hou op, lieg.
Hou op etse!
X2

Ek kan jou dan nou nie meer
erenstig opvat nie,
Want elke woord uit jou mond
Is net ‘n soute leun.
Jy is nou al so gewoond, jy kom dit nie eers agter nie
Of dit n groot gemors leun,
Of net n klein wit een

Hou op lieg! Hou op, hou op, hou op, lieg.
Hou op etse!
X2

Kyk ons is glad nie vriende nie, maar ons is tog kollegas
Ek wil jou tog graag vertrou maar eish dit is te moeilik
Dit gaan nie oor judgement nie,
Ons almal maak tog foute
Maar joune gaan nou aan en aan
En jy moet ophou lieg!

Hou op lieg!