| Feiteblad | Staatlikheid vertroebel ons denke

Опубликовано: 06 Октябрь 2024
на канале: Ernst Roets
1,293
112

In vandag se episode van Feiteblad gesels ons oor die manier waarop ons denke oor die staat dit vir ons moeilik maak om rasioneel te dink oor praktiese kwessies waarmee ons gekonfronteer word. Ek verduidelik die verskil tussen natuurlike identiteit en kunsmatige (staatlike of territoriale) identiteit en die stelling van Samora Machel dat: "For the nation to prosper, the tribe must die."