Walter Veith - Die Klimaks Van Die Eeue - Strominge Van Die Tyd (Deel 6)

Опубликовано: 17 Август 2026
на канале: Clash Of Minds
1,393
27

This lecture also available in English:    • Walter Veith - History's Coming Climax - I...  
Volledige reeks op Youtube hier:    • Walter Veith - Skepping Tot Herskepping - ...  
Kry die volledige reeks op DVD hier: https://store.amazingdiscoveries.co.z...
Besoek AD Africa se webtuiste hier: https://amazingdiscoveries.co.za/

Deur die drome van Koning Nebukadnezer, Bybelse profete en Jesus self het God die toekoms aan ons bekend gemaak en die eindtyd gebeure geopenbaar. Die aarde soos ons dit vandag ken, se einde spoedig nader. Ons lewe in die laaste pylvak van die eens volmaakte skepping. Natuurrampe, oorloë en wraaksug is aan die orde van die dag. Ongetwyfeld is hierdie wêreld gebeure die tekens waaraan ons die eindtyd kan uitken.