Skep hoop, skep werk, skep 'n beter toekoms met hierdie Saakpakkies.

Опубликовано: 10 Июнь 2026
на канале: Cornè Liebenberg
196
3

Hierdie "alles in een" saadpakkie, met letterlik alles wat jy nodig het om suksesvol met groente in 'n baie klein spasie te boer. Dit kos minder as R300 en kan maklik R2 000 se groente in net 'n paar weke lewer. Dit bevat 8 x verskillende groentesaad asook alles wat jy verder sal benodig. Met net liefde en water is jy reg om jou eie groente te lewer. Jy benodig slegs 15 m2 om jou eerste tree as groenteboer en entrepeneur te gee. Groot of klein, almal wat die aanpak sal suksesvol wees.