BLOEKOMGESANG teaser/trailer

Опубликовано: 17 Июль 2026
на канале: BLOEKOMGESANG
11,231
28

'n Afrikaanse film wat handel oor die individu se verhouding met plek, identiteit en die verlede en vra dringende vrae rondom die verhouding tussen globalisering en dié drie aspekte van 'n mens se lewe.

Die film is in die begin stadium van produksie. Titel snit gebruik met Stef Bos se toestemming.