Lewe in volkleur - Lynette Beer

Опубликовано: 14 Октябрь 2024
на канале: Voelgoed TV
2,213
18

Vir meer inhoud van Lynette Beer, gaan na:
https://voelgoed.co.za/mentor/lynette...

#Voelgoed #VoelgoedMedia #LynetteBeer #Mentor #Mentorklas #SkoolVanDieLewe
ONUS #1 – TEMPERAMENT-TOETS
Ingesluit is ’n 15 minuut-toets wat jou oë oopmaak vir die vier basiese temperamente en die een wat by jou oorheersend is. Dit sal jou ook inspireer om meer te maak van jou sterk punte en minder vas te val in die swakkeres.

BONUS #2 – 60 MINUUT-VIDEO
Die DVD in MP4-formaat bevat Lynette se 12 geheime rakende persoonlikheidstipes. Deur hierdie kennis toe te pas, sal jy makliker kommunikeer, konflik ontlont en hartskonneksies aanknoop.

BONUS #3 – 60 MINUUT-OUDIO
Die oudio-opname kan gratis afgelaai word in MP3-formaat. Jy kan daarna luister in die motor, terwyl jy draf of oefen, of met ’n koppie koffie ontspan.