Geniet Ampie se musiekvideo van "Volksie Bonnet"!
Laai die single op jou speellys op die platform van jou keuse -
https://vyd.co/Volksiebonnet
Lirieke:
1, 2, 3, 4 en ń…
Kom ons gaan saam weg
Die teerslang ek en jy
Ons kan heeldag baklei
Oor wie is liewer vir wie en
Ons kan liefde maak
Onder sterre en die maanlig
Kom ons hou aan ry
Streep vir streep verby
Ons kan ‘reels’ maak op instagram
En TikTok saam ons grootste ‘fans’
So kom ons dans
Rook hubbly vier die lewe
Kyk volksie bonnets oral op die strand, Hey
Luister Bryan Adams ‘iets oor 69’ se somer
Ek bly ń dromer
My Plain Jane Klaradyn Awe
My Plain Jane Klaradyn
Stop by Hennie’s in potch
Sluk ń bier af stop vinnig by tops
En slaan die concrete highway
Dis ń roadtrip my tjom
Kom see kom son
Kom somer son
Kom somer kom
Kom somer son
Ons kan stories share op instagram
En TikTok saam ons grootste ‘fans’
So kom ons dans
Rook hubbly vier die lewe
Kyk volksie bonnets oral op die strand, Hey
Ek en jy kan heelaand vry
Agter daai groot sand duine
My Plain Jane Klaradyn Awe
My Plain Jane sing
What’s in your head, in your head Rassie, Rassie, Rassie
What’s in your head, in your head Rassie, Rassie, Rassie
OHH OHH OHH
Kom ons gaan saam weg
Die teerslang ek en jy
Ons kan heeldag baklei
Oor wie is liewer vir wie en
Ons kan liefde maak
Onder sterre en die maanlig
Kom ons hou aan ry
Streep vir streep verby
So kom ons dans
Rook hubbly vier die lewe
Kyk volksie bonnets oral op die strand, Hey
Luister Bryan Adams, ‘iets oor 69’ se somer
Ek bly ń dromer
My Plain Jane Klaradyn
Dans
Rook hubbly vier die lewe
Kyk volksie bonnets oral op die strand, Hey
Ek en jy kan heel aand vry
Agter daai groot sand duine
My Plain Jane Klaradyn
Dans
Rook hubbly vier die lewe
Kyk volksie bonnets oral op die strand, Hey
Ek en jy kan heel aand vry
Agter daai groot sand duine
My Plain Jane Klaradyn Awe
My Plain Jane Klaradyn Awe
My Plain Jane Klaradyn AWEEEEEE
Uitvoerende Vervaardiger: Ampie du Preez Songs
Vervaardiger: Tertius Human, Coolerbox Studio's
Video Vervaardiger: Pierre Rossouw
Liedjieskrywers: Ampie du Preez & Kobus Vorster
Verspreiding: VONK Musiek
http://www.realmusic.co.za/
/ vonkmusiek
/ vonkmusiek
Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek