Gabi Swanepoel - Nagtegaal (Lirieke Video)

Опубликовано: 12 Июнь 2026
на канале: Gabi Swanepoel
22,719
459

Luister of koop 'Nagtegaal' hier - https://GabiSwanepoel.lnk.to/NagtegaalMB

______________________________________________
Lirieke:

Ek val verder van die son en al hoemeer
Nader aan jou atmosfeer
In jou wolke sak ek bitter saggies neer
Val dan saam die donderweer en druppels deur

Na jou toe
Vlerke oop gevou hoe-
kom het ek tot nou toe
Sovêr weg gebly
En jou drome het my stem gehoor
'n roep van iets verlore
Nou het ek geval.
Soos 'n nagtegal
'n nagtegal

Vou my toe
En lê my voor jou kaggel neer
Wys my hoe jy liefde gee.
En hou my warm
Met jou hande en jou lyf
Jy't gewag vir net vir my
Vir jou vir nou

Ek val toe vlerke oop gevou hoe-kom
Het ek tot nou toe
Sovêr weg gebly
En jou drome
Het my stem gehoor 'n
Roep van iets verlore
Nou het ek geval
Soos 'n nagtegal
'n Nagtegal