Ons kuier weer vandag by die Walvisbaai-padblokkade.
Leandrea Louw en Otis Finck bring vir jul al die plaaslike nuus. Otis Finck gesels met Ike 'Ixa' Adonis oor sy loopbaan as rymkletser.
Ons gesels veiligheid met Swakopmund brandweerhoof Adri Goosen en adj.off. Ileni Shapumba.
#kletskompas