Namibië - Episode 3 deel 1 - ETOSHA

Опубликовано: 04 Август 2026
на канале: Johan Swanepoel
19,963
160

Ons en vriende besoek Namibië. Hierdie episode kom ons aan by die ETOSHA en kamp by Namutoni en Halali. Ons sien pragtige natuurtonele, luiperd met 'n rooibok in die boom, geweldige groot olifante, renosters en vele meer.
#wildlife #wildlifephotography #elephant