Tasha - Vergaan (Lirieke video)

Опубликовано: 22 Август 2026
на канале: Tasha
30,232
321

Luister of koop 'Vergaan' hier - https://Tasha.lnk.to/VergaanMB

Facebook -   / tashamusiek  
Instagram - https://instagram.com/tasha_officialm...
TikTok - https://vm.tiktok.com/ZMLKCpMqF/

__________________________________________________________
Lirieke:

Ek weet al lankal, hoe ek voel
Maar as ek daaroor dink
Is daar teveel twyfel
Jy sê al lankal, wat jy bedoel
So sê my wat jy dink van die gevoel

Want ek sal vir jou wag
Soos winter vir Junie
En ek sal jou mis
Soos die son vir die maan
Ek kan nie wag om jou onder
die reën te soen nie
En met jou dans
Tot ons altwee vergaan
Tot ons altwee vergaan
Oh oh oh oh
Oh oh oh oh

Elke keer voel dit, of weerlig slaan
Soos die eerste keer wat jy
hier by my staan
En ek hoop ek sien jou weer vanaand
Maar as jy dit dalk mis sal ek verstaan

Want ek sal vir jou wag
Soos winter vir Junie
En ek sal jou mis
Soos die son vir die maan
Ek kan nie wag om jou onder
die reën te soen nie
En met jou dans
Tot ons altwee vergaan
Tot ons altwee vergaan
Oh oh oh oh
Oh oh oh oh

Reënweer, hartseer, ek is daar
Steel my asem soos ek val
Ek gee jou als van my
Jy’t my mal
So sê my wil jy ook val

Want ek sal vir jou wag
Soos winter vir Junie
En ek sal jou mis
Soos die son vir die maan
Ek kan nie wag om jou onder
die reën te soen nie
En met jou dans
Tot ons altwee vergaan
Tot ons altwee vergaan
Oh oh oh oh
Oh oh oh oh

Reënweer, hartseer, ek is daar