Wiskunde-leerplatform vir laerskoolleerders / Matific

Опубликовано: 17 Июль 2026
на канале: Matific
211
3

Matific is ’n bekroonde, digitale hulpmiddel vir Wiskunde op primêre vlak. Dit kombineer streng onderwysleer met pret aktiwiteite om leerders gefokus te hou en by hulle ’n liefde vir die vak te ontwikkel. Dit maak die taak van ’n wiskundeonderwyser aansienlik makliker! Matific is beskikbaar in meer as 50 lande en in 40 tale.

Bekroonde, interaktiewe en vraaggebaseerde aanlyn-wiskundehulpmiddel vir primêre skole.
Ontwikkel deur vakkundiges van Harvard, Stanford en Berkley.
Verbeter uitslae met 34% en leerderbetrokkenheid met 89% met duisende interaktiewe wiskunde-aktiwiteite
Digitale wiskundehulpmiddel vir primêre skole, belyn met jou kurrikulum
Algoritme om tekortkomings in leerders se vakkennis te identifiseer en ’n leerplan te onwikkel wat aan elkeen se unieke behoeftes voldoen

Teken in om te verseker dat jy niks misloop nie: https://bit.ly/2JOLC16

Kom maak kennis op sosiale media
Facebook:   / slatescience  
Instagram:   / matific  
Linkedin:   / slate-science