BELA protes, Paul Kruger en Bejaarde week┊Orania Beweging op Radio Orania

Опубликовано: 03 Июнь 2026
на канале: Orania Beweging
2,021
154

Frans de Klerk, Doret Le Cornu en Joost Strydom gesels oor die protesaksie teen die BELA-wet, onlangse vandalisme teen die Paul Kruger monument op Kerkplein en Bejaarde-week wat op Orania gevier is.

Wees 'n oprigter van Paul Kruger se standbeeld in Orania.
Klik hier - https://orania.co.za/paul-kruger/

Maak 'n donasie aan die Orania Beweging! Só kan jy ons help om ons boodskap wyd te versprei!
https://orania.co.za/donasies/

Selfs beter - sluit aan as 'n lid van die Orania Beweging - https://orania.co.za/lidmaatskap/

Orania Beweging Facebook:   / oraniabeweging  
Orania Beweging Instagram:   / oraniabeweg.  .
Orania Beweging TikTok:   / oraniabeweging  
Webblad: https://www.orania.co.za
Linktree: https://linktr.ee/oraniabeweging