Gedenkdiens van Johannes Theodorus Kritzinger
9 Oktober 1933 – 30 Oktober 2022
Gedenkdiens waargeneem deur Dr Leon Steenkamp
05 November 2022,
Moedergemeente George
Orrelis: Dr Gerrit Jordaan
Bedankings: Johan du Toit (skoonseun)
Huldeblyke: Koos Esterhuizen en Streilitz Wahl
Liedere
Oorwinningslied
Kom dank nou almal God – L188O
Heer my God – L464
Ons Vader wat woon in die hemel – L266