Die dorpie Morgenzon, is in 1912 gestig en in 1913 word 'n skool gestig met Mnr. N.P. van Blerk as waarnemende hoof. 11 Januarie 1921 word Mnr. N.H.K. Zerbst skoolhoof. Hy het 'n baie belangrike rol gespeel met die stigting van 'n latere Landbouskool.