OPPIKOPPI 2015 - Mr Vos Vos ons kom vir jou

Опубликовано: 15 Май 2026
на канале: MK South African Youth Music Channel (MKtv)
2,092
7

Oor minder as twee weke is dit ons en die stof!
Oppikoppi se Fantastic Mr Vos Vos wag reeds in spanning vir die duisende koppie-kinders wat op sy vlaktes gaan toesak op 7 Augustus.
Ons het 'n lekker lusmakertjie vir julle aanmekaar geslaan om julle in die regte stemming te kry.
Mr Vos Vos - Ons kom vir jou!

Liedjie deur Stoker - Evil Shaker
  / stokerband  
https://www.facebook.com/StokerBand?f...

  / mktv_  
  / mktv.co.za