Die Vicar 456 maak dit nou moontlik om multiry vrugte boorde te kan spuit. Met sy hidrolies beheerde nozzle stelsel wat die wind rigting kan verander kan terrasse nou baie meer effektief bespuit word. Die horisontale wind rigting van die VICAR 456 lewer baie min verlies van spuit materiaal in die lug of op die grond.
Besoek ons ook by www.ikapatrading.co.za