Welkom by Oppitafel– Jou daaglikse inspirasie in 2-3 minute!
By Oppitafel deel pastore, geestelike leiers en ander geloofsfigure kort, kragtige en bemoedigende gedagtes vir die dag. Hierdie kanaal is jou geestelike pitstop – ideaal vir jou oggendroetine, stil tyd of wanneer jy 'n hupstoot van hoop en wysheid nodig het.
💬 Wat jy kan verwag:
– Daaglikse 2-3 minuut inspirerende boodskappe
– Geloofsgebaseerde insigte wat jou help groei in jou verhouding met God
– Gedagtes wat jou help fokus, rus en herlaai
– Stem van verskeie predikers, geestelike mentors en rolmodelle
📍 Kom woon ‘n diens by!
Elke Sondag om 09:00 vm by EnDeo Familiekerk, h/v 2de Laan en 6de Straat, Northmead, Benoni
🌐 Meer inligting: www.endeo.co.za
📲 Connect met ons: linktr.ee/EnDeoFamiliekerk
👇🏼👇🏼👇🏼
🔗 Volg ons op Facebook
🎧 Luister weekliks na ons podcast episodes op jou gunsteling platform
💬 Subscribe via WhatsApp: Stuur “Subscribe + Naam + Van” na +27 62 988 1668 (Onthou om ons nommer te stoor!)
📱 Volg ons WhatsApp-kanaal vir inspirasie en nuus
✉️ Kontak ons: [email protected]
🤝 Ondersteun ons bediening:
Jou bydrae help ons om Jesus se liefde oor die wêreld te versprei.
Skenk via EFT:
Algemene Bediening
Bank: FNB
Rekening: 62532115723
Takkode: 250-655
Uitreik (R.O.P.E)
Bank: FNB
Rekening: 63027513729
Takkode: 250-655Swift: FIRNZAJJ
🧾 Ons is ‘n geregistreerde NPO (278-444) en PBO (930076434) – Section 18A sertifikate beskikbaar.
Wêreld Evangelisasie
Bank: FNB
Rekening: 62644181589
Takkode: 250-655