Die organisasie Betereinders se visie is om 'n pragtige en goeie land te bou waar alle inwoners gelukkig kan wees. Mede-stigter Johan Erasmus maak by ons 'n draai om te vertel presies wat dié organisasie doen.
#opigeelbank
#diegrootontbyt
#kyknet