Amptelike lokprent – Mooiweer en warm | S1 | kykNET

Опубликовано: 10 Декабрь 2025
на канале: kyknettv
169,417
19

By ’n doodgewone kerk in die Hoëveld sukkel Ds. Issie, soos vele van haar mede-predikante, om die kerk se koffers vol te kry. Dis juis vir hierdie rede dat sy instem om ’n kontrak te sluit met Alex Kemp om ’n gereelde Saterdag-mark op die kerk se gronde te hou. Skakel in vir die nuwe kykNET-dramareeks, "Mooiweer en warm" vanaf 7 Februarie 2023 om 20:00.

---

Kyk dit nou op DStv: https://bit.ly/2JaLeXL
Sluit nou aan om 14 dae verniet Showmax te geniet - https://bit.ly/2V049Hc
Volg kykNET op Twitter:   / kyknettv  
Like kykNET op Facebook:   / kyknet  
Besoek http://kyknet.dstv.com

kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!

Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!