Amptelike lokprent: Banana Air | S1| kykNET

Опубликовано: 17 Май 2026
на канале: kyknettv
8,225
58

'n Nuwe komediereeks uit die pen van Willie Esterhuizen, Banana Air, beloof om kykers te laat skater. Dis nou as ’n Banana-vlug vir ’n verandering betyds is... ✈️

#BananaAir begin Maandag, 30 September om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 en #DStvStream.
---
Kyk dit nou op DStv: https://bit.ly/2JaLeXL
Sluit nou aan om 14 dae verniet Showmax te geniet - https://bit.ly/2V049Hc
Volg kykNET op Twitter:   / kyknettv  
Like kykNET op Facebook:   / kyknet  
Volg kykNET op Instagram:   / kyknettv  
EN TikTok:   / kyknett  
Besoek http://kyknet.dstv.com

kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!

Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!