Feite & Geite 2022 Rondte 4 – Kwêla | kykNET

Опубликовано: 31 Май 2026
на канале: kyknettv
559
5

Kwêla het weereens 'n spul lekker video-inskrywings ontvang vir die 2022 Feite & Geite kompetisie en rondte vier op Sondag bekendgemaak. Kykers kan nou al begin stem vir hul gunsteling video - SMS na 33156. Kostes per SMS is R1,50.

---

Kyk dit nou op DStv: https://bit.ly/2JaLeXL
Sluit nou aan om 14 dae verniet Showmax te geniet - https://bit.ly/2V049Hc
Volg kykNET op Twitter:   / kyknettv  
Like kykNET op Facebook:   / kyknet  
Besoek http://kyknet.dstv.com

kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!

Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!