KERKLIKE OWERSPEL

Опубликовано: 13 Июль 2026
на канале: SOLA Platform
2,089
55

Maak kontak: [email protected]
Bronne:
Willie Jonker, "Op die breuklyn" in 'n Feesbundel saamgestel ter herdenking van die 125-jarige bestaan van die Teologiese Seminarium Stellenbosch (NG Kerk Uitgewers, 1985), bl 5-19 (6).
Dr JA Heyns en Dr Willie Jonker, Op Weg Met Die Teologie (NG Kerkboekhandel, 1977), bl 221-222.
Louis Jonker, in Dr Frits Gaum, 20 Gesprekke oor die opstanding van Jesus (Ex-Amino, 2004), bl 24-26.
Willie Jonker, "Die Verlossing is Totaal", Geestelike Waardes, Die Burger, 25 April 1987
Johan Heyns, "Die Koninkryk van God - Grondplan van die Bybel" Skrif en Kerk 15 (1) (1994), bl 1-13.
Johan Heyns, "'n Weerwoord" Skrif en Kerk 15 (1) (1994), bl 156-164.
Johan Heyns, Sterwende Christendom? 'n Teologie in die greep van die tydsgees (Tafelberg Uitgewers, 1969), bl 182.
Jurie le Roux, "Andries van Aarde se vaderlose Jesus" HTS 58 (1) (2002) bl 77-99.
Ferdie Mulder, Opgestaan. Studente se stryd om geloof by Tukkies in die jare 2001-2006 (Opgestaan Publikasies, Cambridge, 2011).

#NGKerk