‘n Spektakel van skoonheid – Die groenste vingers | S2 | Ep0 | kykNET

Опубликовано: 16 Март 2026
на канале: kyknettv
701
3

Waarna kan kykers uitsien in die tweede seisoen van “Die groenste vingers” en presies hoe verskil dit van die eerste seisoen? Kyk dié video om meer uit te vind by Edrien Erasmus, Leon Kluge en Franz Gräbe.

---

Kyk dit nou op DStv: https://bit.ly/2JaLeXL
Sluit nou aan om 14 dae verniet Showmax te geniet - https://bit.ly/2V049Hc
Volg kykNET op Twitter:   / kyknettv  
Like kykNET op Facebook:   / kyknet  
Besoek http://kyknet.dstv.com

kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!

Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!