Die kollig val op die welbesproke reeks, Sex in Afrikaans, wat onlangs op Showmax begin wys het. Renaldo Schwarp vind meer uit by Rian van Heerden, vervaardiger van die reeks, en Marguerite Albrecht, toesigvervaardiger. Hulle gesels oor hoekom hierdie reeks soveel meer bied as wat jy dink en nie poog om nét te skok nie.
---
Kyk dit nou op DStv: https://bit.ly/2JaLeXL
Sluit nou aan om 14 dae verniet Showmax te geniet - https://bit.ly/2V049Hc
Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
Like kykNET op Facebook: / kyknet
Besoek http://kyknet.dstv.com
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!