Ellard - Liefde Brand (Official Video)

Опубликовано: 07 Сентябрь 2026
на канале: Play ZA TV
116
3

STREAM ➤ https://orcd.co/liefde-brand

"So paar jaar terug het ek gedink aan die vrou wat ek eendag sal wil trou en hoelank ek al vir die dame wag. Ek het gedink aan hoe spesiaal dit sou wees die dag as ek haar ontmoet en sy kan my laat veilig voel soos ek haar wil laat veilig laat voel, sonder n goeie vrou is die lewe eensaam en aleen en so asook vir n vrou sonder n goeie man. Toe het ek een aand die lied oorspronlik uit my kop uit "gefreestyle" en toe besef dit het sulke mooi lerieke en betekenis dat ek dit toe neer geskryf het en na jare, seker 4 of 5 jaar kom toonset het by darryl de lange. Ek's dankbaar dat hy my kon help om n stukie van my hart te kon laat uit le aan mense (en ek glo dat baie mense). Mans en vroue voel soos ek voel. En dit dalk iets vir iemand beteken wat nie nou nou op die stadium van hulle lewe iemand het nie..." - Ellard

P&C 2023 Leo Musiek

COPYRIGHT WARNING: It is illegal to directly re-upload this content to a 3rd party channel without prior consent. Private / 3rd party channels that do so will be reported for copyright infringement (which can result in a channels permanent removal from YouTube).

#afrikaansemusiek #afrikaans #ellard