Redes waarom ons die kinderdoop toepas. Redes hier bespreek is die feit dat as ware nuwe Isreal ons die Ou Testament lees, die godsbeloftes erf, ons kinders aan God wy, en die seeninge van God vir ons kinders ontvang. Die verdere rede is die feit dat huishoudings en huisgesinne in die nuwe testament gedoop is.