This Afrikaans ballad tells a story of longing when two loved ones have been separated from each other.
If you'd like to experience the English version just head on over to You're a Lighthouse.
Please enjoy the song and thank you for tuning in.
Connect with me on socials: https://found.ee/ChenelNo1Music
Website
https://chenelno1.com/
Spotify
https://open.spotify.com/track/6RZvjZ...
Apple Music
/ album .
Bandcamp (Head on over if you'd like to buy the song)
https://chenelno1.bandcamp.com/
Twitter
/ chenel_no1
Instagram
/
Facebook
/ chenelno1music
Jy's 'n Lighuis Streaming Links
https://found.ee/JyisnLighuis
Jy is ‘n lighuis in die nag
Jy is ‘n gloeilamp waarna ek smag
Jy is ‘n lighuis, skyn jou lig op my
Ek seil op die see vanaand
Daar is nêrens waar ek kan gaan
Ek is opsoek na jou
Soos die golwe op die rotse spat
Wens ek, ek hou jou weer vat
In die verte sien ek ‘n lig
Jy is ‘n lighuis in die nag
Jy is ‘n gloeilamp waarna ek smag
Jy is ‘n lighuis, skyn jou lig op my
Jy is ‘n lighuis in die nag
Jy is ‘n gloeilamp waarna ek smag
Jy is ‘n lighuis, skyn jou lig op my
My hart soek na jou vannag
Die seile oop, die koers is vas
Jy is my huis
Die koepel van die sterre hou ons warm
Ons hou mekaar vas in ons arms
Jy is ‘n lighuis in die nag
Jy is ‘n gloeilamp waarna ek smag
Jy is ‘n lighuis, skyn jou lig op my
Jy is ‘n lighuis in die nag
Jy is ‘n gloeilamp waarna ek smag
Jy is ‘n lighuis, skyn jou lig op my
Skyn jou lig op my
Skyn jou lig op my
Skyn jou lig op my
Skyn jou lig op my