"Red My" is 'n hartroerende huldeblyk aan daardie een spesiale persoon wat ons uit die donkerste tye trek en ons lewens ten goede transformeer. Chenél No.1 se vermoë om emosie deur musiek oor te dra, kom in hierdie enkelsnit duidelik na vore. Met haar kragtige stem en diep geankerde gevoelens, skep sy 'n meesleurende ervaring wat luisteraars sal laat terugverlang na meer.
Die liedjie is 'n kombinasie van dimaniese alternative rockklanke, kenmerkende melodieë en 'n opwindende energie wat gehore sal aansteek. Die treffende lirieke vertel 'n verhaal van waardering, en herinner ons daaraan dat ons nooit alleen is nie. Met "Red My" skep Chenél No.1 'n ruimte waar mense kan reflekteer oor die betekenisvolle verhoudings in hul lewens en die impak wat dit op hulself het.
Connect with me on socials: https://found.ee/ChenelNo1Music
Website
https://chenelno1.com/
Spotify
https://open.spotify.com/track/6RZvjZ...
Apple Music
/ artist .
Bandcamp (Head on over if you'd like to buy the song)
https://chenelno1.bandcamp.com/
Twitter
/ chenel_no1
Instagram
/
Facebook
/ chenelno1music
Sometimes Streaming Link
https://found.ee/RedMy-1
Lirieke: Red My – Chenél No.1
Die woorde rol van my tong
Ek wens jy kan hoor wat ek voel
Ek speel my kitaar
Die heel nag lank
Kom aan en
Red my, red my, red my van die storm
Red my, red my, red my van die storm
Soos ek my song skryf
Dink ek aan die dinge wat jy doen
Jy patch my op, maak my nuut
Ek leef as gevolg van jou
Kom aan en
Red my, red my, red my van die storm
Red my, red my, red my van die storm
Jy is ‘n engel
Jy is ‘n engel vir my
Red my, red my, red my van die storm
Red my, red my, red my van die storm
Red my, red my, red my van die storm
Red my, red my, red my van die storm