Weg tref Vredefortkoepel....
Die 'hart' van die Vredefortkoepel lê langs die Vaalrivier, tussen Parys en Potchefstroom. Dis skaars 'n uur se ry uit Johannesburg en, soos Leon-Ben Lamprecht jou in hierdie videogreep wys, is dié deel van die wêreld g'n net vir klipkenners nie...daar is 'n horde doendinge. Hier is vier lekkeres.
Kontakbesonderhede:
Tonneltoer: Dome Adventures: www.domeadventures.co.za
Boogskut: By Elgro River Lodge: Tel. 018 297 5411; www.elgroriverlodge.co.za
Witwaterroei: Stone Adventures: www.stoneadventures.co.za
Abseil: Stone Adventures: www.stoneadventures.co.za