Athlone se 'dames' se dae getel

Опубликовано: 15 Июль 2026
на канале: WegVIDEO
1,889
5

Met die Athlone koeltorings wat op 22 Augustus gesloop sal word weens strukturele onveiligheid, het Weg vir oulaas 'n draai gaan maak by hierdie indrukwekkende Kaapse bakens - en selfs toestemming gekry om die torings van binne af te neem.