The Falcon & The Winter Soldier - Kom ons chat!

Опубликовано: 16 Июль 2026
на канале: Geek In Afrikaans
71
13

#thefalconandthewintersoldier #marvel #mcu #disney+

Whatsup die mense! Vandag chat ek lekker met julle oor Marvel Studios/Disney se 1ste live action tv show, The Falcon & The Winter Soldier!
Ek gaan met julle chat oor die volgende punte:
Hoekom ek dink n tv show is n goeie idee in plaas van n movie.
Wat ons als sover weet van die show.
Wat beteken die show vir die toekoms van die MCU.

As jy die video like en meer van die wil sien, subscribe gerus!

Volg my op:
Instagram: https://www.instagram.com/hawie7/?hl=en
Facebook:   / geek-in-afri.  .

Dankie aan Meldee Nel vir my nuwe awesome channel art en video intro.
Volg haar op:
Youtube: https://www.youtube.com/channel/UCGNF...
Twitch:   / melicorn1991  

Music used: https://www.youtube.com/watch?v=0u1jq...