#Funko #Funkopop #Strangerthings
Whatsup die mense! In vandag se video deel ek deel 2 van my Stranger Things Funko Pop collection met julle.
Die is my 1ste vol collection wat ek doen behalwe vir die MCU een, stay tuned vir deel 3 wat binnekort sal drop!
Volg my op:
Instagram: https://www.instagram.com/hawie7/?hl=en
Facebook: / geek-in-afri. .
Music used: • [No Copyright Music] Retro Music (Copyrigh...