Tik Verwoes Huisgesinne - Deel Een

Опубликовано: 06 Июль 2026
на канале: LensTracks
140,902
711

'n Drama geskryf en geredigeer deur Lea Coetzee, 'n inwoner van Sir Lowry's Pass Village in die Wes-Kaap.
'n Drama oor die werklikheid van die verwoestende effek van die dwelm Tik.

Daar is 'n opvolg (deel twee) van die video. Dit kan gesien word by:    • Tik Verwoes Huisgesinne - Deel Twee