Bloemhof Dam 2024
Baber prop , roep , klop en n bietjie papgooi ! 🎣
In die video het ons n sessie gedoen by Bloemhof dam. In die video gaan ons julle wys hoe om vir babers te prop en klop . As julle die produkte in die video nodig het of enige tips en tricks asseblief kom kuier vir ons.
Address : 🏠
212 Monument Road The Junction Glen Marais Kempton Park 1619
Online Store: 🛒
https://fishontacklestore.co.za/