Die wêreld het Godvresende mans nou nodiger as ooit tevore. Mans wat sal opstaan en leiding neem by die huis, by die kerk, by die kantoor asook binne die gemeenskap. Paulus sê in 1 Korintiërs 16:13: “Wees waaksaam, staan vas in die geloof, wees manmoedig, wees sterk!” Dit is ‘n oproep tot waagmoed en dapperheid – om MANSGENOEG te wees!. Om sterk en moedig te wees, maar sonder ‘n masker van valse krag en bravade.
Woon saam met ons die MansGenoeg! geleentheid by op 30 Julie 2022. Klik hier vir meer inligting of om jou kaartjie te bespreek: https://voelgoed.co.za/mansgenoeg-oggend-2...
MANSGENOEG! word aangebied deur Finesse Voelgoed Tydskrif en met trots geborg deur Laeveld Agrochem.