Hulle sê alle goeie dinge kom tot ‘n einde. Ons wens is egter dat die Son-Safari Landbouskou net die begin sal wees. Die begin van nuwe drome en inisiatiewe. Sodat ons SAAM ons land verder kan bou deur landBOU.
Gaan kyk na nog Son-Safari herinneringe op ons webtuiste:
Klik hier: 👉https://sonsafari.co.za/fotos-2022/