Wat is God se opdrag as die lewe moeilik is?

Опубликовано: 16 Май 2026
на канале: Still Bay Baptist
28
2

Jesaja 40:25–31 wys dat daar niemand soos God is nie—Hy is groot en gee krag aan dié wat moeg is. Wanneer ons op Hom wag en op Hom vertrou, verander Hy ons swakheid in nuwe energie. Dan kan ons soos arende opstyg, hardloop sonder om moeg te word en aanhou loop sonder om op te gee.


Boodskap: Wat is God se opdrag as die lewe moeilik is?
Prediker: Abrie du Preez
Reeks: -
Datum: 19 April 2026
Kerk: Stilbaai Baptiste Kerk ( @StillBayBaptist )