Ons leer uit Maleagi dat daar 4 blokkasies kan wees wat ons verhouding met die Here moeilik maak. Sukkel jy met jou verhouding met die Here? Dalk is een van hierdie die rede
Boodskap: Wat as God so ver weg voel?
Prediker: Carel-J Rischmuller
Reeks: Vertoef & bid
Datum: 26 April 2026
Kerk: Stilbaai Baptiste Kerk ( @StillBayBaptist )