Hilux Moose test deel 2

Опубликовано: 12 Июль 2026
на канале: Weg Ry & Sleep
37,512
98

Party mense was skepties oor die aanvanklike Moose test wat ons met die 2016 Toyota Hilux gedoen het. Die grootste besprekingspunt was die feit dat die toets nie ‘n vrag en passasiers ingesluit het nie. Daarom het ons die bakkie weer renbaan toe geneem en dit hierdie keer tot by sy maksimum-gewig gelaai. Hier is die video van die tweede toets.