KYK: Bull Run 2021!

Опубликовано: 22 Февраль 2026
на канале: Weg Ry & Sleep
20,404
88

In Oktober vanjaar was ons weer in Vanwyksvlei vir die Weg Ry & Sleep Bull Run. Dit was die tiende keer dat ons dié ikoniese byeenkoms aanbied en daar was net een manier om dit te doen... met 'n allemintige gedoente in die Noord-Kaapse stof.

The Weg Ry & Sleep Bull Run once again came to Vanwyksvlei in Oktober this year. This was the tenth time we hosted this iconic event and there was only one way to do it ... kicking up dust in the Northern Cape.