Die Weg Ry & Sleep Bull Run 2018 het die afgelope naweek op Vanwyksvlei toegesak en oudergewoonte was dit weer ’n naweek vol aksie.
Nagenoeg 150 spanne het etlike duisende kilometers tussen hulle afgelê om by dié Noord-Kaapse dorpie in die stof met hulle rygoed te kom speel.
Hier ‘s ’n kort video van die naweek op Vanwyksvlei.