Vorentoe Suid Afrika

Опубликовано: 18 Июнь 2026
на канале: Reynaert
4,850
121

Vorentoe Suid Afrika

English:
Vorentoe Suid-Afrika is a song written by Johan Stemmet, Marius de Plooy and Daniël Clement in 1948. It was an extremely popular song that was also well known to the South African armed forces.

Nederlands:
Vorentoe Suid Afrika is een lied geschreven door Johan Stemmet, Marius de Plooy en Daniël Clement in 1948. Het was een uiterst populair lied dat ook grote bekendheid genoot bij de Zuid-Afrikaanse strijdkrachten.

Tekst:

Spore van onthou, spore van herleef,
Spore van erkenning en spore van beleef,
Spore vol van vriendskap, spore vol van glo,
Spore vol van dankbaarheid, die rigting komt van bo

Van Kaapstad na die noorde, die toekoms ingedra,
Die spore spel die woorde: ‘’Ons vir jou Suid-Afrika’’
Vandag nog klink die bede: ‘’Ons sal offer wat jy vra’’
Vir die toekoms en die hede en een sterk land,
mooi land, mooi land Suid-Afrika!

Paaie van beloof, paaie van beplan
Paaie van benut en paaie van bestaan
Paaie vol erkentlikheid, paaie vol vertrou
Paaie vol verdraagsaamheid, wat more kosbaar hou

Van Kaapstad na die noorde, die toekoms ingedra,
Die spore spel die woorde: ‘’Ons vir jou Suid-Afrika’’
Vandag nog klink die bede: ‘’Ons sal offer wat jy vra’’
Vir die toekoms en die hede en een sterk land,
mooi land, mooi land Suid-Afrika!

Van Kaapstad na die noorde, die toekoms ingedra,
Die spore spel die woorde: ‘’Ons vir jou Suid-Afrika’’
Vandag nog klink die bede: ‘’Ons sal offer wat jy vra’’
Vir die toekoms en die hede en een sterk land,
mooi land, mooi land Suid-Afrika!

Disclaimer:
I do not own any of the used footage or music. All rights go to their respective owner.

Instagram:
Reynaertphotos:
  / reynaertphotos  

Telegram:
Reynaertphotos:
https://t.me/Reynaertphotos