DIE BOEKEMAN | Johan Botha - lewensafrigter | Wat is misplaaste manlikheid?

Опубликовано: 13 Июль 2026
на канале: Ns. Skrywershuis
92
7

Johan Botha is 'n lewensafrigter van Bloemfontein. Nico Schamrel gesels met hom oor 'toxic masculinity' of 'misplaaste manlikheid'. Die skokkende syfer van selfdood onder mans in Suid-Afrika is 'n noodkreet en waar pas Christenskap hierby in? Wat is identiteit en hie leef mens van binne na buite?
www.nskrywershuis.co.za - UITGEWER | aanlyn boekwinkel
NASKRIF - jou gratis digitale tydskrif
DIE BOEKEMAN vorm deel van die aktuele program, AllesAfrikaans, wat aangebied word deur Johan Allers en word uitgesaai oor verskeie radiostasies.
#nskrywershuis #dieboekeman #allesafrikaans