Cordier/Berg ghasel skryfprojek | wengedigte

Опубликовано: 15 Июль 2026
на канале: Ns. Skrywershuis
30
4

Dr. Dietloff van der Berg het Rumi in Afrikaans vertaal en deur Naledi uitgegee onder: Rumi Liefdesverse en aanhalings.
Dit het gelei tot die Cordier/Berg inisiatief om onder skrywers/digters weer 'n bewusmaking te skep van die ghasel - 'n Arabiese digvorm.
Baie geluk aan ons wenners en dankie aan elke deelnemer en julle besondere bydraes.
FACEBOOK:   / 259052043839858