DIE BOEKEMAN | Stanley Cierenberg - digter | oor perkAMENt

Опубликовано: 16 Июль 2026
на канале: Ns. Skrywershuis
112
7

Stanley Cierenberg gesels saam met Nico Schamrel - Die Boekeman - oor sy nuutste boek, perkAMENt - 'n biografie oor 'n ge-inkte lyf.
Stanley is 'n bekende digter en vertel in hierdie nuwe boek wat elk van sy tatoes beteken. Dit is nie prentjies nie, dit is woorde - dit is Afrikaanse letterkunde en elkeen het sy eie reg op Stanley se lyf.
Die artikel kan ook gevolg word in NASKRIF, jou gratis digitale tydskrif by www.nskrywershuis.co.za.
Die Boekeman is deel van AllesAfrikaans wat uitsaai oor verskeie radiostasies.
Ns. Skrywershuis - die argitek van jou publikasie
AANLYN BOEKWINKEL: https://nskrywershuis.co.za/jou-boekw...
#nskrywershuis #afrikaans #allesafrikaans #dieboekeman #afrikaanseboeke