Stem vir die bekende komponis Jacques Rautenbach - genomineerde Pretoria FM Aitsa Toekennings.
Nico Schamrel gesels met Rautenbach oor sy nominasie, nuwe album (LOST) en sy toekomsplanne.
www.nskrywershuis.co.za | Uitgewer
#nskrywershuis #allesafrikaans #dieboekeman #afrikaansemusiek