DIE BOEKEMAN | Niel van Aswegen | DIE LAASTE PSALM

Опубликовано: 19 Июнь 2026
на канале: Ns. Skrywershuis
303
22

Sy hele lewe deur het Niel van Aswegen gepoog om die mens en die menslike psige te verstaan. As tiener lees hy die werke van digters soos Breyten Breytenbach, Ingrid Jonker, Rosa Keet en begin self gedigte skryf. Hy het altyd gesê wanneer hy dink sy gedigte is goed genoeg sal hy dit publiseer.
Op 12 April 2020 sterf Niel onverwags aan kanker, vóór hy sy droom kon bewaarheid.
Ns. Skrywershuis het aan sy moeder Lettie van Aswegen ondersteuning gebied om Niel se besondere gedigte te publiseer. Die digbundel - Die Laaste Psalm - is beskikbaar by ons aanlyn winkel.
#nskrywershuis #dieboekeman #allesafrikaans #afrikaans