DIE BOEKEMAN | Anneline Kriel - Bacon | My gebed vir 'n Boer (Drie)

Опубликовано: 16 Июль 2026
на канале: Ns. Skrywershuis
217
4

Die Boekeman, Nico Schamrel, gesels met die pragtige Anneline Kriel - Bacon oor haar bydrae as ambassadeur tot die deernisprojek - My geded vir 'n boer (Drie). Anneline is ons eie Mej. Wereld, 1974, gesogde model en 'n aktivis vir slagoffers van plaasaanvalle.
Vir meer inligting en om jou ondersteuning te bied, besoek die webwerf:
https://nskrywershuis.co.za/gebedeboek/